Oor ons
Oor BLOKADE
BLOKADE is 'n speelplek vir Afrikaanse woordspeletjies. Die naam kom van blokraai en arkade — en dit sinspeel ook op die lekker uitdaging om 'n struikelblok te oorkom.
Ons begin met Blokraaie. Mettertyd wil ons meer oorspronklike Afrikaanse taalspeletjies byvoeg wat geskik is vir volwassenes, gesinne en skole.